Koringblomblou

Koringblomblou is die kleur wat die koringblom voorstel. Dit is 'n middelblou kleur.

#6495ED

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word koringblomblou soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #6495ED
RGB-kleurmodel (100, 149, 237)
CMYK (59, 37, 0, 0)
HSV (219°, 58%, 93%)

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.