Koraalklipkabeljou

Die koraalklipkabeljou (Cephalopholis miniata) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika, vanaf die Transkei en verby die Mosambiekkus, voorkom. Die vis is herlderrooi met blouspikkels. Dit word tot 40 cm lank em weeg dan 600 g. Die vis kom voor in grotte of lyste in koraal- en rotsriwwe. In Engels staan die vis bekend as Coral rockcod.

'n Koraalklipkabeljou in die Rooisee.

Koraalklipkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Cephalopholis
Spesie:
C. miniatus
Binomiale naam
Cephalopholis miniatus
(Forsskål, 1775)
Sinonieme
  • Serranus miniatus Forsskål, 1775
  • Cephalopholis miniata Forsskål, 1775

Sien ook

Bronne

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0

Verwysings

  1. Cabanan, A. S., Culbicki, M., Fennesy, S., Heemstra, P.C. & Yeeting, B. (2008). Cephalopholis miniata. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 28 Augustus 2009.

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.