Koposov I

Koposov I is ’n bolvormige sterreswerm in die Melkweg, in die sterrebeeld Maagd. Dit is sowat 157,5 000 ligjare van die Aarde af en is in 2007 ontdek deur ’n span sterrekundiges onder S. Koposov. Dit het ’n deursnee van sowat 9,8 ligjare en ’n absolute magnitude van -2.

Koposov I
Soort stelselBolswerm
SterrebeeldMaagd
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming11h 59m 18.05s[1]
Deklinasie+12° 15 36.0[1]
Skynmagnitude14,2[1][1]
Absolute magnitude -2
Besonderhede
Afstand (ligjaar)157,5 000[1]
Skynbare grootte 9,8 ligjare
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Verwysings

  1. "Koposov 2" (in Engels). Spider. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Januarie 2018. Besoek op 15 Februarie 2013.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.