Koos Roets
Koos Roets (1943-) is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse rolprentregisseur en kinematograaf.
Koos Roets | |
Geboorte | 1943 |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Rolprentregisseur kinematograaf |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roets begin sy loopbaan in die rolprentbedryf in 1962 as 'n assistent kameraman vir Jamie Uys. Later begin hy om self die regie van rolprente te behartig en werk in beide Suid-Afrika en Australië. Hy het verskeie toekennings ontvang of is daarvoor benoem, insluitende: 4 Artes-toekennings, 2 Rapport-Oscars, 3 ATKV-toekennings, 4 Star Tonight-toekennings asook die Stephen Farrell Lifetime Achievement Award vir uitmuntende kinematografie.
Filmografie
As regisseur:
- 2008 Transito (TV-reeks)
- Running Riot, 2006
- Dryfsand, 2006 (TV-reeks)
- Kaalgat tussen die Daisies, 1997
- Grondbaronne, 1993 (TV-reeks)
- Nag van die negentiende, 1992
- The Angel, the Bicycle and the Chinaman's Finger, 1991
- Brutal Glory (video), 1990
- The Sandgrass People, 1989
- Wie Laaste Lag, 1985
- Die Groen Faktor, 1984
- Koöperasiestories (TV-reeks), 1983
- Kootjie Emmer, 1977
- Daar kom tant Alie, 1976
- Die Sersant en die Tiger Moth, 1974
- Babbelkous en Bruidegom, 1974
- Vlug van die seemeeu, 1972
- Die Erfgenaam, 1971
en andere.
Kinematografie
- Abraham, 2013
- Die Geheim van Nantes, 1969
- Jannie totsiens, 1970
- Eendag op 'n Reëndag, 1975
- Somer, 1975
- Paljas, 1998
- Die Wonderwerker, 2012
- Faan se Trein, 2013
en andere.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.