Koopkontrak

'n Koopkontrak is 'n wedersydse kontrak ingevolge waarvan een persoon, die verkoper, onderneem om iets aan 'n ander persoon, die koper, te lewer en laasgenoemde onderneem om 'n sekere bedrag in ruil daarvoor aan eersgenoemde te betaal. Wetlike regte en verpligtinge vloei uit hierdie kontrak voort.

Verwysings

  • Dinamiese Bedryfstudies deur Esterhuyse · Horn · Liebenberg, Kagiso, 2005
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.