Koo

Die Koo is 'n vallei net noord van die Langeberg en noordwes van Montagu. Toerisme in die gebied vul die boederybedrywighede aan. Vanaf Montagu lei die R318 provinsiale pad via die Burgerspas en die Rooihoogtepas deur die streek. Die pad sluit naby Matroosbergstasie, 20 km suidwes van Touwsrivier, by die N1 nasionale pad aan.

Die Keerom Koo naby Robertson, Suid-Afrika.

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.