Koninklike Nederlandse Lugmag
Die Koninklike Nederlandse Lugmag (Nederlands: Koninklijke Luchtmacht), is die lugvaarttak van die Nederlandse gewapende magte. Dit is in 1953 gestig; nadat sy voorganger, die Luchtvaartafdeling van die Nederlandse Leër reeds in 1913 gestig is.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Koninklike Nederlandse Lugmag | |
---|---|
![]() Wapen van die Koninklike Nederlandse Lugmag | |
Gestig | 27 Maart 1953 |
Land | Nederland |
Onderdeel van | Nederlandse Gewapende Magte |
Tipe | Lugmag |
Hooftitel | Hoof van die Lugmag |
Hoofnaam | Luitenant-genl. Dennis Luyt |
Aantal lede | 6 381 Aktiewe personeel (2019) |
Leuse | "Small in numbers, great in deeds" |
![](../I/Fokker_D.XXI_Soesterberg.jpg.webp)
'n Historiese Fokker D.XXI in die Nederlandse Lugmagmuseum in Soesterberg.
![](../I/B61_nuclear_bomb_-_inert_training_version.jpg.webp)
Amerikaanse generaal Roger Brady bekyk 'n fop-kernwapen in 'n wapenstoorbunker by Volkel Lugmagbasis
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.