Koningrooibekkie
Die Koningrooibekkie (Vidua macroura) is 'n standvoël wat voorkom in feitlik die hele Suid-Afrika en Zimbabwe en noordoos Botswana. In Engels staan die voël bekend as die Pin-tailed Whydah.
Koningrooibekkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Viduidae |
Genus: | Vidua |
Spesie: | V. macroura |
Binomiale naam | |
Vidua macroura (Pallas, 1764) | |
Voorkoms
Die broeiende mannetjie het swart-en-wit verekleed met 'n lang dun stert. Nie-broeiende mannetjies se kop het duidelike swart en dofgeel strepe met diagnostiese snorstrepe en rooi snawel. Broeiende wyfies het 'n swarterige snawel wat buite broeityd pienker word.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Pin-tailed Whydah. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Vidua macroura". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.