Koning Willem II-stadion
Die Koning Willem II-stadion is aan die Goirleseweg in Tilburg, Nederland geleƫ. Dit is die tuisveld van die sokkerklub Willem II. Die stadion kan 14 750 toeskouers hanteer. Op 30 Januarie 2009 is 'Koning' by die naam van die stadion gevoeg, as verwysing na Koning Willem II van Nederland.
Koning Willem II Stadion | ||
![]() | ||
Vorige name | Willem II Stadion (1995-2009) | |
---|---|---|
Ligging | Tilburg, Nederland | |
Kapasiteit | 14 500 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 31 Mei 1995 | |
Renovasie | 2000 | |
Huurders | ||
Willem II Tilburg |
Die stadion het 'n A-B-C-D-E-F-G-H vak en 'n ere tribune noord en suid.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.