Koning Fahd II-stadion

Die Koning Fahd Internasionale Stadion (Arabies: ستاد الملك فهد الدولي) is 'n veeldoelige stadion in Riaad, Saoedi-Arabië, genoem ná koning Fahd bin Abdoel Aziz al-Saoed. Dit word meestal vir sokkerwedstryde ingespan, maar beskik ook oor 'n atletiekbaan. Die stadion is in 1987 gebou en kan 68 752 mense akkommodeer. Die stadion het die grootste stadiondak ter wêreld. Hier is onder ander die Koning Fahd-beker in 1992, Koning Fahd-beker in 1995 en die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997 aangebied.

Koning Fahd II-stadion
Pawiljoen van die Koning Fahd II-stadion

Ligging Riaad, Saoedi-Arabië
Koördinate 24°47′17.54″N 46°50′21.25″O
Kapasiteit 68 752
Konstruksie
Geopen 1987
Argitek Michael KC Cheah
Huurders
Saoedi-Arabiese nasionale sokkerspan (1987–hede), Al-Hilal, Al-Shabab, Al-Nassr

Wedstryde

Koning Fahd-beker in 1992

Datum Span 1 Telling Span 2 Toeskouers
15 Oktober 1992Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië3–0Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State70 000
16 Oktober 1992Vlag van Argentinië Argentinië4–0Vlag van Ivoorkus Ivoorkus15 000
19 Oktober 1992Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State5–2Vlag van Ivoorkus Ivoorkus9 500
20 Oktober 1992Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië1–3Vlag van Argentinië Argentinië75 000

Koning Fahd-beker in 1995

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Toeskouers
6 Januarie 199501:00Vlag van Japan Japan0–3Vlag van Nigerië Nigerië25 000
6 Januarie 199518:15Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië0–2Vlag van Meksiko Meksiko25 000
8 Januarie 199500:00Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië0–2Vlag van Denemarke Denemarke10 000
8 Januarie 199520:00Vlag van Japan Japan1–5Vlag van Argentinië Argentinië10 000
10 Januarie 199500:00Vlag van Meksiko Meksiko0–0 (2–4 n. S.)Vlag van Denemarke Denemarke20 000
10 Januarie 199501:00Vlag van Nigerië Nigerië0–0Vlag van Argentinië Argentinië20 000
13 Januarie 199518:00Vlag van Meksiko Meksiko0–0 (5–4 n. S.)Vlag van Nigerië Nigerië20 000
13 Januarie 199520:15Vlag van Denemarke Denemarke2–0Vlag van Argentinië Argentinië35 000

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Toeskouers
12 Desember 199716:15Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië0–3Vlag van Brasilië Brasilië80 000
12 Desember 199719:00Vlag van Meksiko Meksiko1–3Vlag van Australië Australië15 000
13 Desember 199717:50Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate0–2Vlag van Uruguay Uruguay13 000
13 Desember 199720:00Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika2–2Flag of the Czech Republic Tsjeggië7 500
14 Desember 199717:50Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië0–5Vlag van Meksiko Meksiko15 000
14 Desember 199720:00Vlag van Australië Australië0–0Vlag van Brasilië Brasilië15 000
15 Desember 199717:50Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate1–0Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika11 000
15 Desember 199720:00Flag of the Czech Republic Tsjeggië1–2Vlag van Uruguay Uruguay9 000
16 Desember 199717:50Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië1–0Vlag van Australië Australië55 450
16 Desember 199720:00Vlag van Brasilië Brasilië3–2Vlag van Meksiko Meksiko20 000
17 Desember 199717:50Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate1–6Flag of the Czech Republic Tsjeggië8 000
17 Desember 199720:00Vlag van Uruguay Uruguay4–3Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika8 000
19 Desember 199715:15Vlag van Brasilië Brasilië2–0Flag of the Czech Republic Tsjeggië28 000
19 Desember 199719:00Vlag van Uruguay Uruguay0–1 (e. T.)Vlag van Australië Australië22 000
21 Desember 199717:50Flag of the Czech Republic Tsjeggië1–0Vlag van Uruguay Uruguay27 500
21 Desember 199721:00Vlag van Brasilië Brasilië6–0Vlag van Australië Australië65 000

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.