Komsbergpas
Die Komsbergpas is op 'n grondpad suidoos van Sutherland. Die pas gaan oor die Komsberg, die noordelike grens van die Moordenaarskaroo. Dit bereik 'n hoogte van 1 659 m bo seespieƫl[1] en 'n helling van 1:8.
Komsbergpas | |
Ligging | Suidoos van Sutherland. |
---|---|
Maksimumhelling | 1:8 |
Hoogte | 1 659 m |
Oppervlak | Grond |
Sien ook
Eksterne skakel
Verwysings
- "mountin passes of South Africa" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2016.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.