Kommadagga
Kommadagga (voorheen ook bekend as Van Riebeeckweg) is 'n klein nedersetting 28 km wes-noordwes van Riebeek-Oos en 49 km noord van Paterson. Die naam is Khoekhoen wat waarskynlik "osland" of "osheuwel" beteken. Die oorsprong is onseker.[1]
Kommadagga | |
---|---|
![]() ![]() Kommadagga ![]() | |
Koördinate: 33°07′08″S 25°54′04″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Bloukraanroete |
Poskode (strate) | geen |
Poskode (posbusse) | 5800 |
Die Anglikaanse Kerk van St. George, Kommadagga is op die plaas Three Fountains geleë.[2]
Geen taal- en bevolkingstatistiek vir Kommadagga is tans aanlyn beskikbaar nie.
Verwysings
- Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internetargief. p. 256. Besoek op 28 Augustus 2016.
- St George Kommadagga
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.