Komboegroen
Die kleur komboegroen is 'n donkergroen kleur. Dit verteenwoordig 'n eetbare kelpplant uit Oos-Afrika.
![](../I/Kombu.jpg.webp)
Komboe van die kelpplant Saccharina japonica, die bron van die meeste komboe.
#354230 |
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word komboegroen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #354230 |
RGB-kleurmodel | (53, 66, 48) |
CMYK | (20, 0, 27, 74) |
HSV | (103°, 27%, 26%) |
Bron: Pantone TPX[29]
Sien ook
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.