Komarofka (Astrachan-oblast)
Komarofka (Russies: Комаровка) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Nikolo-Komarofka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit in die Wolga-rivierdelta geleë. Dit lê op die linkeroewer van die klein Tsjilimnajastroom 23 kilometer suidwes van Astrachan se middestad.
Komarofka Комаровка | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Komarofka Die ligging van Komarofka in Astrachan-oblast | |
Koördinate: 46°09′47″N 47°52′53″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 392 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416333 |
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Komarofka 354 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
- Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 30 Julie 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.