Komanirivier

Die Komanirivier is 'n kort rivier en deel van die Groot-Keirivier stelsel naby Komani (voorheen Queenstown) in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Komanirivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Oorsprong Komani (voorheen Queenstown)
Monding Klaas Smitsrivier
Ligging van Komanirivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Komanirivier
Komanirivier
Koördinate: 31°58′1″S 26°50′5″O

Die rivier ontspring noord van Komani, vloei saam met die Klaas Smitsrivier 5 km suid van die dorp en dan in die Swart-Keirivier in.[1] Die Bongolodam is in die rivier.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.