Komaggas
Komaggas is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die naaste groot dorp is Springbok, Noord-Kaap.
Komaggas | |
---|---|
Dorp | |
![]() ![]() Komaggas ![]() | |
Koördinate: 29°48′S 17°30′O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Namakwa |
Munisipaliteit | Nama Khoi |
Stigting | 1828 |
Regering | |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,59 km2 (1,00 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 116 |
• Digtheid | 1 203/km2 (3 120/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 95.6% |
• Swart mense | 2.4% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 96.7% |
• Gebaretaal | 1.0% |
• Ander | 2.3% |
Poskode (strate) | 8242 |
Poskode (posbusse) | 8242 |
Skakelkode | 027 |
Geskiedenis
![](../I/Die_kerk_op_Komaggas%252C_deur_HC_Knudsen.jpg.webp)
Die kerkie wat die Londense Sendinggenootskap op Komaggas gebou het, omstreeks 1840 geskets deur die Rynse sendeling Hans Christian Knudsen.
Die nedersetting het ontstaan in 1829 toe 'n sendingstasie gestig is deur eerw. J.H. Schmelen van die Londense Sendinggenootskap. In 1843 is dit aan die Rynse Sendinggenootskap oorgedra en in 1926 aan die NG Kerk. Eerw. Gottlieb Weich, Rynse sendeling en stamvader van die familie Weich in Suid-Afrika, was die hoof van die stasie vanaf eerw. Schmelen se dood in 1847 tot omstreeks 1881.
Wes van Komaggas op die eskarp kom die skaars gladdeblaaraalwyn voor.
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Komaggas". Sensus 2011.
Bronne
- B.P.J. Erasmus: Op Pad in Suid-Afrika. 1995. ISBN 1-86842-026-4
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.