Kolomna-kremlin

Die Kolomna-kremlin is ’n groot fort in Kolomna, Rusland. Die aanvanklike houtfort is met ’n steenkonstruksie vervang wat van 1525 tot 1531 gebou is tydens die bewind van tsaar Wasili III. Daar is verskeie kerke en kloosters in die kremlin.

Die Kolomna-kremlin se Swiblowa-troing. (Foto deur M. Kazakof, 1778)


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.