Koingnaas

Koingnaas is 'n dorpie in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Koingnaas
Koingnaas is in Noord-Kaap
Koingnaas
Koingnaas
 Koingnaas se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°11′46″S 17°17′13″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitKamiesberg
Oppervlak
  Totaal46,93 km2 (18,12 vk. myl)
Hoogte
95 m (312 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal105
  Digtheid2/km2 (5/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense31.4%
  Indiërs/Asiërs1.0%
  Bruin mense63.8%
  Ander3.8%
Taal (2011)
  Afrikaans 99%
  Ander 1%

Koingnaas, gestig in 1970, was eens 'n vooruitstrewende diamantmyndorp, maar nadat De Beers tou opgegooi het, het die bevolking drasties verminder van sy piek van ongeveer 1 000 inwoners.[2]

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Koingnaas". Sensus 2011.
  2. "Diamond mines are not forever" (in Engels). Mail & Guardian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 7 Januarie 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.