Kobe Hawetoring

Die Kobe Hawetoring of Kobe Port Tower (Japannees: 神戸ポートタワー Kōbe Pōto Tawā), 'n hiperboloïedstruktuur, is 'n 108 meter hoë lattice toring die vorm van 'n in form of a hiperboloïed in Kobe, Hiogo-prefektuur, Japan. Die toring wat as telekommunikasietoring dien is deur Koichi Itoh ontwerp en is op 21 November 1963 geopen. Die Kobe Hawetoring het 'n uitkykdek teen 'n hoogte van 90,28 meter wat outomaties roteer om 'n 360° uitsig oor Kobe Stad, Awaji-eiland en Osakabaai te bied.

Kobe Hawetoring

Sien ook

  • Lys van torings
  • Hiperboloïedstruktuur

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.