Knorhaan

Die Knorhaan (Pomadasys commersonnii) is 'n seevis wat vanaf die Agulhasbank tot by KwaZulu-Natal, Oos-Afrika en die Indiese Oseaan aangetref word. Die naam is afgelei van die kenmerkende "knor"-geluid wanneer die vis aanland gebring word. Die Knorhaan word partykeer verkeerdelik 'n Tiervis genoem vanweë die kolle op sy lyf. Die vis was aanvanklik geklassifiseer as (Pomadasys operculare). Dit word tot ongeveer 80 cm lank en weeg 8.5 kg.

Knorhaan
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. commersonnii

(Lacepède, 1801)
Binomiale naam
Pomadasys commersonnii

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.