Knopstert-skeurtandhaai
Die knopstert-skeurtandhaai (Odontaspis ferox) is 'n haai wat wêreldwyd en aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit word 4,2 m lank en kom tot op dieptes van 420 m voor. Die tweede dorsale vin is kleiner as die voorste dorsale vin. Die haai word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Bumpytail ragged-tooth.
Knopstert-skeurtandhaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Odontaspis |
Spesie: | O. ferox |
Binomiale naam | |
Odontaspis ferox (A. Risso, 1810) | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Odontaspis herbsti Whitley, 1950 |
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
- Pollard, D., Gordon, I., Williams, S., Flaherty, A. and Fergusson, I. K. (2003). "Odontaspis ferox". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2007. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 25 April 2009.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.