Knoet
Die Knoet (Calidris canutus) is 'n gelokaliseerde algemene somerbesoeker by riviermondings en strandmere. Die voël is 'n swerwer binnelands en oorwinter gereeld. Die streekbevolking is ongeveer 8000 voëls en hulle kom grotendeels voor by Walvisbaai, Sandvishawe in Namibië en Langebaanmeer. Die voël is 23 – 25 cm lank, 110 - 200 g groot met 'n vlerkspan van 58 cm. In Engels staan die voël bekend as die red knot.
Knoet | |
---|---|
Calidris canutus rufa in sy broeigewaad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Calidris |
Spesie: | C. canutus |
Binomiale naam | |
Calidris canutus (Linnaeus, 1758) | |
Verspreiding en trekroetes. | |
Sinonieme | |
Tringa canutus |
Fotogalery
- 'n Knoet in broeigewaad.
- Knoet in nie-broeigewaad.
- 'n Groot swerm in Norfolk, Engeland.
- 'n Knoet se eier.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Calidris canutus. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Calidris canutus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.