Knipmes
'n Knipmes is 'n spesiale soort draagbare mes, met een of meer lemme wat binne die handvatsel toevou, en wat dan nog steeds in 'n sak pas.
![](../I/Pocket_knives.jpg.webp)
'n Versameling knipmesse.
![](../I/Canivetes.jpg.webp)
Canivetes
Die normale lemlengte is 5 tot 10 cm (2 tot 4 duim).[1] Knipmesse is veelsydige gereedskap, en kan vir amper enigiets gebruik word van die oopmaak van 'n koevert, om tou of lyn te sny, biltong te kerf, vars vrugte af te skil of selfs vir selfverdediging.[2]
Voorbeelde van 'n paar style
- 'n Barlow-knipmes
- Victorinox Soldier, 'n "Camper" of "Scout" sakmes
- 'n Victorinox, die oorspronklike "Swiss Army knife"
- 'n Veeldoel-gereedskapmes
- 'n Kongresmes
- 'n Kano-mes
- 'n Medium "stockman"-knipmes
Sien ook
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.