Kloppershoekspruit

Die Kloppershoekspruit is 'n sytak van die Bellrivier in Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die noordoostelike deel van die Oos-Kaap. Dit ontspring op 2 700 meter in die suidelike Drakensberge teen die Lesothogrens by 30.66154°S 28.00659°O / -30.66154; 28.00659 en vloei suidweswaarts as 'n voorloper van die Oranjerivier.

Kloppershoekspruit
Stroomgebied Senqu, Oos-Kaap
Hoofrivier Oranjerivier
Oorsprong Witteberg
Monding Bellrivier
Oorsprong-hoogte 2 700 m
Monding-hoogte 1 924 m

Kloppershoekspruit
Koördinate: 30°45′12″S 28°0′45″O

Hengelvis wat in die spruit voorkom is reënboogforel en grootbek-geelvis.

Sien ook

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.