Kloofsig
Kloofsig is 'n voorstad in die suide van Pretoria, Suid-Afrika. Kloofsig is geleë tussen Lyttelton, Monument Park uitbreiding 2 en die Fonteinedal.
Kloofsig | |
---|---|
![]() ![]() Kloofsig ![]() | |
Koördinate: 25°48′47″S 28°12′18″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,29 km2 (0,11 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 863 |
• Digtheid | 2 976/km2 (7 710/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 84.7% |
• Indiërs/Asiërs | 1.4% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 11.6% |
• Ander | 1.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 74.5% |
• Engels | 16.5% |
• Tswana | 1.7% |
• Noord-Sotho | 1.4% |
• Ander | 5.9% |
Poskode (strate) | 0157 |
Skakelkode | 012 |

'n Paar van Sol-Tech se studente op die trap voor die kampusgebou in Kloofsig.
Die voorstad se naam is afkomstig van die kleinerige kloof waardeur 'n mens ry, langs die Fonteinedal op pad na Lyttelton en Irene in die suide.
Verwysings
- "Subplek Kloofsig". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.