Kloofendal-natuurreservaat

Kloofendal-natuurreservaat is 'n natuurreservaat in Roodepoort.[1] Dit is een van die eerste natuurreservate in Johannesburg. Dit word ook erken as die plek van die eerste goudmyn in Johannesburg. Die ou goudmyn kan per afspraak besoek word. Daar is staproetes en 'n klein dam.

'n Jangroentjie (Nectarinia famosa), in die Kloofendal-natuurreservaat.
Kloofendal-natuurreservaat
Natuurreservaat
LandSuid-AfrikaWysig
Geografiese ligging26°7′39″S 27°52′50″EWysig
Map

Klein soogdiere in die natuurreservaat

'n Mens kan, onder andere, die volgende soogdiere in die reservaat vind:

Voëls

Geriewe

  • Staproetes
  • Amfiteater
  • Kleedkamers
  • Piekniekareas

Eksterne skakels

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.