Klipstreepkoppie
Die Klipstreepkoppie (Emberiza tahapisi) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël op klipperige hange in grasveld en oop boomveld. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Cinnamon-breasted bunting bekend.
Klipstreepkoppie | |
---|---|
In die Pilanesberg, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. tahapisi |
Binomiale naam | |
Emberiza tahapisi Smith, 1836 | |
verspreiding |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Emberiza tahapisi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.