Kliprivier, ledig in Vaaldam

Die Kliprivier is 'n sytak van die Vaalrivier. Die rivier ontspring sowat 15 km noord van Petrus Steyn in die Vrystaat. Die Kliprivier vloei in die Vaaldam se suidoewer in.

Vir ander riviere met die naam Kliprivier, sien Kliprivier.
Kliprivier
Stroomgebied Vrystaat
Hoofrivier Vaalrivier
Oorsprong naby Petrus Steyn
Sytak -regs Brakspruit
Monding Vaaldam
Monding-hoogte 1 486 m
Ligging van Kliprivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Kliprivier
Kliprivier
Koördinate: 27°6′41″S 28°17′51″O

Oorsprong

Monding

Eksterne skakel

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.