Klipkoester

Die klipkoester (Anthus crenatus) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël in hoërliggende gebiede, hoofsaaklik hoër as 1000 m op steil klipbesaaide heuwelhange en Karookoppies. Die voël is 18 cm groot en weeg 31 gram. In Engels staan die voël bekend as die African rock pipit.

Klipkoester
Klipkoester in Lesotho
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. crenatus
Binomiale naam
Anthus crenatus
Finsch & Hartlaub, 1870

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Anthus crenatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.