Klingon taal

Klingon is 'n kunsmatige taal van die klingonbeskawing in die wetenskapsfiksie-vermaakkonsessie Star Trek.

In 1996 was daar omtrent 12 mense wat die taal vlot kon praat.[1]

Verwysings

  1. Volgens Lawrence Schoen, direkteur van die Klingon Taalinstituut. Wired 4.08: Dejpu'bogh Hov rur qablli!*

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.