Kleptokrasie
Kleptokrasie kom van die Griekse klepto (steel) en kratein (regeer), en beteken dus "regering deur diewe". In teenstelling tot byvoorbeeld demokrasie is dit nie 'n staatsvorm nie; dit word slegs gebruik as pejoratiewe term om (vermeende) selfverrykende regerings en lande aan te dui.
Sien ook
- Demokrasie, bestel waar die volk (demos) regeer.
- Plutokrasie, regering deur die rykes.
- Teokrasie, regering deur god (theos).
- Transparency International
- Verenigde Konvensies teen korrupsie
Verdere leesstof
- Machan, Tibor (2008). "{{{title}}}". The Encyclopedia of Libertarianism. Thousand Oaks, CA: SAGE Publications; Cato Institute. 272–73. DOI:10.4135/9781412965811.n163. ISBN 978-1412965804. OCLC 750831024.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.