Kleinwulp

Die Kleinwulp (Numenius phaeopus) is voël wat in die Noordelike Halfrond broei en jaarliks na die Suidelike Halfrond migreer. Die voël het 'n vlerkspan van 82 cm. In Engels staan die voël bekend as die Commen whimbrel.

Kleinwulp
Numenius phaeopus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
N. phaeopus
Binomiale naam
Numenius phaeopus
(Linnaeus, 1758)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Numenius phaeopus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.