Kleinsuikerbos

Die kleinsuikerbos (Protea parvula) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort. In Engels staan dit as die Dainty sugarbush bekend.

Kleinsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. parvula
Binomiale naam
Protea parvula
Beard, 1958

Kenmerke

'n Laaggroeiende, rankerige struik, hergroei na veldbrande vanuit 'n wortelstok, met baie min vertakte, rankende stamme, tot 1 m hoog. Die stammetjies is haarloos en 2-4 mm in deursnee. Die blare groei vertikaal uit die horisontale stamme. Die skutblare is haarloos.

Verspreiding

Protea parvula kom op die Drakensberg-eskarp vanaf Mariepskop deur Mpumalanga en Eswatini tot by Vryheid in KwaZulu-Natal voor, op hoogtes van 1300-2150 meter.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.