Kleinrooivalk
Die Kleinrooivalk (Falco naumanni) is 'n gelokaliseerde somertrekvoël wat voorkom in die grootste gedeelte van Suider-Afrika. Die voël is 26 – 32 cm groot en weeg 110 - 180 gram. In Engels staan die voël bekend as Lesser Kestrel.
Kleinrooivalk | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie (regs) met wyfies | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. naumanni |
Binomiale naam | |
Falco naumanni Fleischer, 1818 | |
![]() | |
██ Broeigebied ██ Oorwintering ██ Hele jaar woonagtig |
Fotogalery
- 'n Wyfie Kleinrooivalk in vlug.
- Vanuit John Gould se Birds of Europe.
- Museum specimen
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Falco naumanni. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Falco naumanni". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.