Kleingroenroos
Die kleingroenroos, (Protea scolymocephala) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Kaapse Skiereiland en Kleinmond tot Hawston, asook die Gifberg. Die spesie is deel van die fynbos-bioom. Die struik word 1.5 m hoog. Dit blom van Julie tot November met die hoogtepunt van Augustus tot September.
Kleingroenroos | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. scolymocephala |
Binomiale naam | |
Protea scolymocephala (L.) Reichard, 1779 | |
Sinonieme | |
|
'n Brand vernietig die boom maar die sade oorleef. Die saad word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Dit is onbekend hoe bestuiwing plaasvind. Die plant groei sanderige vlaktes op hoogtes van 0 - 400 m.
Dit staan ook as die witskollie en in Engels as die Thistle sugarbush bekend.
Galery
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kleingroenroos.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.