Kleingeelvink

Die kleingeelvink (Ploceus intermedius) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in savanne en boomveld. Hulle broei koloniaal in bome of riete naby water in 'n taamlike slordige nes met 'n kort tot halflang ingangstonnel. Die voël is poliginies en is 13 cm groot en weeg 15 - 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Lesser Masked Weaver.

Kleingeelvink
'n Mannetjie bou aan sy nes
'n Wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ploceus
Spesie:
P. intermedius
Binomiale naam
Ploceus intermedius
Rüppell, 1845

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus intermedius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.