Kleef
Kleef (Duits: Kleve, Kleverlands: Kleff, Nederlands: Kleef) is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipaliteit het 49 621 inwoners (2011) en beslaan 'n oppervlakte van 97,8 km². Kleef lê suid van die Ryn aan die grens met Nederland. Na die noordweste lê die Nederlandse munisipaliteit Millingen aan de Rijn.
Kleef • Kleve | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
Koördinate | 51°47′N 6°8′O |
Stigting | 1092 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 25 April 1242 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 97,8 vk km |
Hoogte bo seevlak | 12 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 49 621[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 507/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Sonja Northing (onafh.) |
Amptelike webwerf | kleve.de |
Die 1. FC Kleve is 'n sokkerklub uit Kleef.
Plekke
Plekke in die munisipaliteit Kleef (15):
Bimmen – Brienen – Donsbrüggen – Düffelward – Griethausen – Keeken – Kellen – Kleef (stad) – Materborn – Reichswalde – Rindern – Salmorth – Schenkenschanz – Warbeyen – Wardhausen
Verwysings
- "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 21 Augustus 2012.
Eksterne skakels
- (de) Webwerf van die stad Kleef
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kleef.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Kleef.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.