Klawergroen

Die kleur klawergroen is 'n skakering van groen wat vir die Ierse vlag en nasionale kleure gebruik word. Dit verteenwoordig die kleur van die klawerblaar (shamrocks) en is kenmerkend van die golwende landskap van die eiland, waar daar meer as 72 verskillende skakerings van die kleur in gebruik is.

#009E60

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word klawergroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #009E60
RGB-kleurmodel (0, 158, 96)
CMYK (100, 0, 39, 38)
HSV (111°, 255%, 79%)

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.