Klaserierivier
Die Klaserierivier is 'n takrivier van die Olifantsrivier, wat in Mpumalanga en die Limpopoprovinsies van Suid-Afrika vloei.
Klaserierivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo en Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Olifantsrivier |
Oorsprong-hoogte | 278 m |
![]() ![]() Klaserierivier |
|
Koördinate: 24°4′56″S 31°14′56″O |
Oorsprong
- 24.5572°S 30.9109°O ongeveer 10 km oos van die Blyderivierspoort-natuurreservaat.
Monding
- 24°4′56″S 31°14′56″O, Olifantsrivier (±10 km suidoos van Phalaborwa, net binne die Krugerwildtuin se westegrens).
Roete
Vloei deur Mpumalanga en Limpopo.
Damme
- Jan Wassenaardam
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Klaserierivier se monding by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.