Klaserie-wildreservaat
Die Klaserie-wildreservaat is aangrensend aan die Krugerwildtuin en die Timbavati-wildreservaat in die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika. Dit het 'n oppervlakte van ongeveer 60 000 ha en die Klaserierivier vloei deur die park.
Klaserie-wildreservaat | |
---|---|
'n Koedoebul in die wildreservaat | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo/Mpumalanga |
Naaste dorp | Hoedspruit |
Klaserie-wildreservaat |
|
Koördinate: 24°15′28″S 31°13′4″O | |
Oppervlak | 60 000 hektaar |
Openingsjaar | 1966 |
Wildlewe
Wildspesies in die natuurreservaat sluit leeus, olifante, witrenosters, luiperds, jagluiperds, wildehonde, gevlekte hiënas, buffels en baie boksoorte in.
Sien ook
- Beskermde gebiede van Suid-Afrika
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.