Klas U Garratt-stoomlokomotief
Die Klas U Garratt 2-6-2+2-6-2 van 1927 is 'n tipe Suid-Afrikaanse stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is.
Klas U Union Garratt, ongeveer 1930 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Maffei |
Vervaardiger | Maffei |
Serienommer | 6187-6192 [1] |
Model | Klas U[2] |
Klas | Klas U |
Vervaardig | 1927 |
Aantal gebou | 10 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-6-2+2-6-2 "Double Prairie" Union Garratt |
Spoorbreedte | Kaapspoor (1,067 mm) |
Voorwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Dryfwielomtrek | 1,220 mm (48 dm) |
Agterwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Wielbasis | Totaal: 20.396 m Enjins: 2.743 m gekoppel 5.994 m in totaal |
Lengte | 22.758 m |
Hoogte | 3.948 m |
Raamwerk | Staafraam 11.913 m tussen spilpunte |
Asbelasting | 18.9 t op die 5de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 111.8 t |
Lokomotiefmassa | 121.0 t leeg 167.4 t gelaai |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 14.2 t |
Waterkapasiteit | 12,000 l voor 12,000 l ondertenk |
Stoomketel | 1.854 m binnediameter 5.499 m binnelengte |
Stoomketeldruk | 1,240 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 3.159 m2 |
170 buise van 57.1 mm 30 buise van 140 mm totaal van 240.247 m2 | |
2.323 m2 | |
– Buise en pype | 117.634 m2 |
– Vuurkas | 18.116 m2 |
260.686 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 58.808 m2 |
Silinders | Vier |
Silindergrootte | 470 mm boor 660 mm slag [3] |
Klepwerk | Walschaerts[3] [2] |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 223 kN teen 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 10 |
Vlootnommer(s) | 1370-1379 |
Bynaam | U Boat |
Afleweringsdatum | 1927 |
Eerste tog | 1927 |
Onttrekkingsdatum | 1958 |
In 1927 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë tien Klas U Unie Garratt-stoomlokomotiewe met 'n 2-6-2+2-6-2 "Double Prairie"-wieluitleg in diens geplaas.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas U Garratt-stoomlokomotief.
Verwysings
- Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 43–44. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- Paxton, Leith & Bourne, David: Locomotives of the South African Railways. pp. 96-97. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2
- South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.