Klas GMA Garratt-stoomlokomotief
Die Klas GMA Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is op 60-pond spoorlyne en 'n 150 stuks van die lokomotiewe is afgelewer van 1954 tot 1956. Daar was een subklas. Drie verskillende maatskappye het die lokomotiewe gebou naamlik: Beyer, Peacock and Company, North British Locomotive Company en Henschel & Son. Klas GMA kon 11.8 ton steenkool en 1 650 gelling water dra terwyl Klas GMAM 14.2 ton steenkool en 2 100 gelling water kon dra. Die lokomotief was toegerus met Walschaerts-klepratwerk.
- GMAM nr. 4117 op Vryburg-stasie, op pad na Mafeking, 16 April 1983
- Randfontein Landgoed Goudmyn se nommer R1, ongeveer 1993
- Voormalige SAR nr. 4059, REGM nommer R16 "Sarah", ongeveer 1993
- GMAM nr. 4122 op 'n spesiale toeristetrein by Santa, ongeveer 1993
- GMAM nr. 4122 bewaar op Voorbaai, 19 Oktober 2009
- GMAM nr. 4079 by Rovos Rail se depot in Capital Park, 28 September 2006
Klas GMAM nr. 4079, Capital Park, 30 Sep 2006 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Vervaardiger | Henschel & Son Beyer, Peacock and Company North British Locomotive Co.[1] |
Serienommer | Henschel 28680-28704, 29600-29629 BP 7550-7552, 7677-7681, 7750-7776, 7826-7855 NBL 27691-27702, 27769-27778, 27783-27792 |
Model | Klas GMA |
Klas | Klas GMA, Klas GMAM |
Vervaardig | 1953-1958 |
Aantal gebou | 120 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-8-2+2-8-4 "Double Mountain" Garratt |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 30 duim (762 mm) |
Dryfwielomtrek | 54 duim (1,370 mm) |
Agterwielomtrek | 30 duim (762 mm) |
Min. draaisirkel | 84 m |
Wielbasis | Totaal: 26.314 m Enjins: 4.394 m gekoppel 9.246 m in totaal |
Lengte | 28.60 m |
Hoogte | 3.962 m |
Raamwerk | 13.716 m tussen spilpunte |
Asbelasting | 15.6-16 t op die 7de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 121.8 t |
Lokomotiefmassa | 157.8 t leeg 190.1 t gelaai |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | GMA 11.8 t GMAM 14.2 t |
Waterkapasiteit | GMA 7 500 ℓ, GMAM 9 500 ℓ voor 30 700 ℓ in Tipe X-20 hulptenkwa |
Stoomketel | 2,121 m binnemaat |
Stoomketeldruk | 1 380 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 5.871 m2 |
282 buise van 50,8 mm 50 buise van 140 mm | |
2.341 m2 | |
– Vuurkas | 19.695 m2 |
298.330 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 69.399 m2 |
Silinders | Vier |
Silindergrootte | 521 mm (20 1/2 dm) boor, 660 mm (26 dm) slag[2] |
Klepwerk | Walschaerts |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 270 kN (60 700 lbf) teen 75% stoomketeldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 120 |
Vlootnommer(s) | 4051-4170 |
Afleweringsdatum | 1954-1958 |
Eerste tog | 1954 |
Onttrekkingsdatum | 1988 |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas GMA Garratt-stoomlokomotief.
Verwysings
- Paxton, Leith & Bourne, David: Locomotives of the South African Railways. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2
- South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.