Klas 3A-stoomlokomotief
Die Suid-Afrikaanse Spoorweë Klas 3A 4-8-2, ook bekend as die "American D", is 'n tenderlokomotief wat in 1910 deur die Natalse Regeringspoorweë van die American Locomotive Company bestel is.
NGR Klas B nr. 335, later SAS Klas 3A nr. 1476 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Natalse Regeringspoorweë |
Vervaardiger | American Locomotive Company |
Serienommer | 46176 |
Model | NGR America D |
Klas | NGR: Klas B SAS: Klas 3A |
Vervaardig | 1909 |
Aantal gebou | 1 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-8-2T "Mountain" |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 724 mm (281⁄2 dm) |
Dryfwielomtrek | 1156 mm (451⁄2 dm) |
Agterwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Wielbasis | 17,551 m Totaal Enjin: 1,829 m boegie 3,886 m koppeling 9,296 m totaal tender: 1,778 m boegie 5,436 m totaal |
Lengte | 19,961 m oor koppelaars |
Hoogte | 3,810 m |
Raamwerk | Staafraamwerk |
Asbelasting | 14,8 t op die vierde drywer |
Massa op dryfwiele | 56,5 t |
Lokomotiefmassa | 77,7 t |
Tendermassa | 43,5 t |
Gesamentlike massa | 121,3 t |
Tendertipe | Twee asboegies met 914 mm (30 dm) wiele |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 8,4 t |
Waterkapasiteit | 18 000 liter |
Stoomketel | 1641 mm binneomtrek 5674 mm binnelengte |
Stoomketeldruk | 1100 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 3,368 m2 |
172 buise met 57 mm omtrek 15 buise met 155 mm omtrek 210,7 m2 | |
– Vuurkas | 13,8 m2 |
224,5 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 610 mm (24 dm) boor 610 mm (24 dm) slag |
Klepwerk | Walschaerts |
Werkverrigting | |
Trekkrag | Teen 75% keteldruk 162 kN |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 1 |
Vlootnommer(s) | NGR: 335 SAS: 1476 |
Bynaam | Maud Allen |
Afleweringsdatum | 1910 |
Eerste tog | 1910 |
Onttrekkingsdatum | 1935 |
Terselfdertyd dat die 4-8-2 "Mountain"-tipe tenderlokomotiewe bestel is, het die Natalse Regeringspoorweë ook 'n Mallet-tipe 2-6-6-2 lokomotief bestel om die twee lokomotiewe te vergelyk. Albei lokomotiewe is as "Klas B" geklassifiseer. In 1912, toe die lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle hernommer en herklassifiseer, maar hulle kry verskillende klassifiserings. Die 4-8-2 is as "Klas 3A" herklassifiseer.[2][3]
Verwysings
- "3ft 6in SAR Class 3A Tender Locomotive Specifications" (in Engels). SAR Steam. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 5 September 2015.
- (en) Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859–1910 (1st uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 103–105. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34 (Herdruk in April 1987 deur SATS Museum, R.3125-6/9/11-1000)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.