Kizil
Kizil (Russies en Tiwaans: Кызы́л) is die hoofstad van die Republiek van Tiwa, ’n federale deelgebied van Rusland. Die stad se naam beteken "rooi" in Tiwaans. Die bevolking in 2013 was 113 333.
Kizil Кызыл | |
---|---|
Stad | |
Kizil: Die Middelpunt van Asië-monument | |
Wapen | |
Die ligging van Tiwa in Rusland | |
Kizil Die ligging van Kizil in Tiwa | |
Koördinate: 51°43′N 94°27′O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Tiwa |
Stigting | 1914 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Wladislaf Chowalig |
Bevolking | |
• Totaal | 113 333 |
Tydsone | UTC+08:00 |
Die stad is geleë waar die Jenisei-rivier by die Mali Jenisei aansluit om die Werchni Jenisei te vorm.[1] Kizil beweer hy is op die presiese geografiese middelpunt van Asië geleë. Die feit word egter betwis, maar daar is ’n monument by Kizil met die naam "Middelpunt van Asië" wat in Engels, Russies en Tiwaans daarop aanspraak maak.
Verwysings
- "Kyzyl" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2008. Besoek op 30 Julie 2007.
Eksterne skakels
- Volledige kaart
- Geskiedenis van die Middelpunt van Asië-monument
- Kizil na Samarkand
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kizil.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.