Kisangani
Kisangani (voorheen bekend as Stanleyville in Frans en Stanleystad in Nederlands) is 'n stad in die noordooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad het 'n bevolking van 935 977 in 2012 gehad en is in die noordelike sentrum van die land geleë.
Kisangani Stanleyville/Stanleystad | |
---|---|
Stad | |
Wapen | |
Byname: Boyoma | |
Kisangani | |
Koördinate: 0°31′09″N 25°11′46″O | |
Land | Demokratiese Republiek die Kongo |
Provinsie | Orientale |
Distrik | Tshopo |
Regering | |
• Burgemeester | Augustin Osumaka Lofanga |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 910 km2 (737,5 vk. myl) |
Hoogte | 447 m (1 467 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 935 977 |
• Digtheid | 490/km2 (1 269,1/vk. myl) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.