Kirof
Kirof (Russies: Киров), voorheen bekend as Wjatka (Вя́тка) en Chlinof (Хлы́нов), is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Kirof-oblast. Dit is aan die Wjatka-rivier geleë. Die bevolking in 2013 was 483 176.
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Kirof-oblast.
Kirof Киров | |
---|---|
Stad | |
Vlag Wapen | |
Die ligging van Kirof-oblast in Rusland | |
Kirof Die ligging van Kirof in Kirof-oblast | |
Koördinate: 58°36′N 49°39′O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kirof-oblast |
Stigting | 1181 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Wladimir Bikof |
Oppervlak | |
• Totaal | 757 km2 (292 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 483 176 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://www.mo-kirov.ru |
Eksterne skakels
- Wjatka. Materiaal vir die Geskiedenis van die XVII en XVIII Eeu (1887) (Вятка. Материалы для истории города XVII и XVIII столетий) by Runivers.ru in DjVu- en PDF-formaat (ru)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kirof.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.