Kingman-rif
Kingman-rif (Engels: Kingman Reef) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde rif in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die rif het 'n oppervlakte van 60 km². Die Kingman-rif lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande. Die naaste eiland is die onbewoonde Palmyra-atol in die suidooste.
![]() |
Verenigde State van Amerika | ![]() |
||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
![]() Ligging van die Kingman-rif in die Stille Oseaan | |
![]() Kaart van die Kingman-rif | |
Amptelike taal | Engels |
Hoofstad | Geen |
Grootste stad | Geen |
Oppervlakte - Totaal | 60 km2 |
Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid | 0 0/km2 |
Geldeenheid | US-Dollar ($) (VSD) |
Tydsone | UTC: UTC -11 |

Satellietbeeld van die Kingman-rif

Kaart van die sentrale Stille Oseaan
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.