Kilogreep

'n Kilogreep (Engels: kilobyte), afgekort kB, is 1000 grepe. Vroeër was met 1 kB dikwels 1024 grepe bedoel, maar die gebruik neem af sedert die nuwe standaard vir binêre voorvoegsels in gebruik geneem is.

Hoeveelhede van grepe
SI-voorvoegsels Binêre voorvoegsels
Simbool
(naam)
Standaard-
gebruik
Historiese
gebruik
Simbool
(naam)
Waarde
kG (kilogreep)10001=10310241 KiG (kibigreep)210
MG (megagreep)10002=10610242 MiG (mebigreep)220
GG (gigagreep)10003=10910243 GiG (gibigreep)230
TG (teragreep)10004=101210244 TiG (tebigreep)240
PG (petagreep)10005=101510245 PiG (pebigreep)250
EG (eksagreep)10006=101810246 EiG (eksbigreep)260
ZG (zettagreep)10007=102110247 ZiG (zebigreep)270
YG (jottagreep)10008=102410248 YiG (jobigreep)280

1024 B word nou 'n kibigreep genoem, afgekort KiB. 1000 kB heet 'n megagreep, 1024 KiB word 'n mebigreep genoem.

Een kilogreep van inligting kom ongeveer ooreen met:

  • 'n halwe bladsy teks (in A4-formaat)
  • gekompakteerde digitale lêer van 0,3 sekondes klank teen telefoonkwaliteit
  • 'n klein prentjie :
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.