Kibler Park

Kibler Park is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.

Kibler Park
Kibler Park is in Gauteng
Kibler Park
Kibler Park
 Kibler Park se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°18′14″S 28°0′22″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Regering
Oppervlak
  Totaal2,40 km2 (0,93 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal5 618
  Digtheid2 341/km2 (6 060/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense34.8%
  Indiërs/Asiërs6.8%
  Bruin mense14.0%
  Swart mense44.0%
  Ander0.4%
Taal (2011)
  Engels 41.6%
  Afrikaans 19.2%
  Zoeloe 12.8%
  Sotho 7.1%
  Ander 19.4%
Poskode (strate)
2091
Die NG gemeente Kiblerpark het is in 1971 gestig, maar het tot vandag toe nog nie 'n kerk gebou nie en maak gebruik van 'n saalkerk, op dieselfde perseel by Fouriesingel 25 as die pastorie.

Verwysings

  1. "Subplek Kibler Park". Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.