Kia Rio
Die Kia Rio is 'n (subkompakte) superminimotor wat sedert 2000 deur die Suid-Koreaanse motorvervaardiger Kia vervaardig word.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Kia |
Produksie | 2000–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Superminimotor |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Kia Pride Kia Avella |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Kia Rio Cinco (VSA) Kia Rio RX-V (Kanada, S.Kor.) Kia Rio Stylus (Suid-Amerika) |
Produksie | 2000–2005[1][2] |
Montering | Gwangmyeong, Suid-Korea Kaliningrad, Rusland Quito, Ecuador Tehran, Iran |
Ontwerper | I.DE.A Institute |
Bakstyl | 4-deur sedan 5-deur luikrug |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.3 L Mazda B3 I4 (petrol) 1.5 L Mazda B5-DE I4 (petrol) 1.6 L Mazda B6 I4 (petrol) |
Ratkas | 5-gang handratkas 4-gang outomaties |
Lengte | 4215 mm |
Breedte | 1675-1680 mm |
Hoogte | 1440 mm |
Asafstand | 2410 mm |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Kia New Pride (S.Korea) Kia Rio5 (Noord-Amerika) |
Produksie | 2005–2011 (Suid-Korea) |
Montering | Gwangmyeong, Suid-Korea Jiangsu, China Izhevsk, Rusland Jakarta, Indonesië Tehran, Iran |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 4-deur sedan 5-deur luikrug |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4 L I4 petrol 1.6 L Hyundai Alpha II I4 (petrol) 1.5 L Hyundai U-lyn I4 (diesel)[3] |
Ratkas | 5-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 3990-4240 mm |
Breedte | 1695 mm |
Hoogte | 1470 mm |
Asafstand | 2500 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Hyundai Accent (MC) |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Kia Pride Kia K2 (China)[4] |
Produksie | 2011–huidig |
Modeljare | 2012–huidig |
Montering | Gwangmyeong, Suid-Korea Jiangsu, China Sint Petersburg, Rusland (Hyundai Rus) Jakarta, Indonesië |
Ontwerper | Peter Schreyer |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3- of 5-deur luikrug 4-deursedan |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.2 L Hyundai Kappa I4 petrol 1.4 L Hyundai Gamma I4 petrol 1.6 L Hyundai Gamma I4 petrol 1.1 L Hyundai U-lyn I3 (diesel) 1.4 L Hyundai U-lyn I4 (diesel)[5] |
Ratkas | 4-gang outomaties 6-gang A6GF1 outomaties 6-gang M6CF1 handrat |
Lengte | 4046 (luikrug) 4366 mm (sedan) |
Breedte | 1720 mm |
Hoogte | 1455 mm |
Massa | 1093-1141 kg |
Asafstand | 2570 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Hyundai Accent (RB) Hyundai Veloster Hyundai HB20 |
Galery
- Kia Rio UB 3-deur luikrug (Europa)
- 2012 Kia Rio EX 5-deur (VSA)
- 2012 Kia Rio (VSA)
- 2012 Kia Rio (VSA)
- Kia K2 (China) & Kia Rio sedan (Rusland)
- Binneruim
Verwysings
- "Vehicles". Aymesa - La primera ensambladora de vehículos del Ecuador. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2014. Besoek op 26 Desember 2013.
- "Kia Rio Stylus". Kia Motors Ecuador. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2013. Besoek op 26 Desember 2013.
- "Kia Rio Technical Specification" (in Engels). 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2011. Besoek op 4 November 2007.
{{cite web}}
: Eksterne skakel in
(hulp)|authorlink=
- "Kia K2 for China" (in Engels). Livelifedrive.com. 19 April 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2014. Besoek op 7 Junie 2015.
- "All-new Kia Rio shows its face" (in Engels). Auto Express. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2011. Besoek op 24 September 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.